To act is to do. To act is to adopt a role. This slippage between agency and being, on the one hand, and performance, on the other, is amplified in Ek’t Act’s homophonic play across languages. Expanding on Klara du Plessis’ earlier translingual poetry, critically acclaimed in Canada, this collection flows seamlessly between English and Afrikaans.

In dié bundel verskyn ’n spreker en ’n kind. Hulle is verweef in taal, landskap, liggaam en digkuns. Ek’t Act wil voorgedra word, om in ritme en klank, “van liggaam tot lig,” te resoneer. Du Plessis se Suid-Afrikaanse debuut is ’n literêre gebeurtenis. is ’n sterk stem in die Suid-Afrikaanse literatuur.

Ek’t Act is Du Plessis’ first South African poetry collection.

Reviews

“Die Burger se beste boeke van die jaar.” Jo Prins. Die Burger. 22 Desember 2025.

“Bundel wat huiwer tussen drama en poësie.” Hein Viljoen. LitNet. 17 Desember 2025.

“Bundel vestig ’n teenwoordigheid in SA.” Louise Viljoen. Die Burger. 15 December 2025.

“Vers en Klank.” In gesprek met Sophia van Taak. RSG. 4 November 2025.

“Nuwe digbundel ‘maak stelling oor die self.’” Elretha Britz. Die Burger. 12 Oktober 2025.